Hoséa 11:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sal agter die Here aan trek; Hy sal brul soos ’n leeu. Want Hy sal brul, en die kinders sal met siddering van die seekant aankom.

Hoséa 11

Hoséa 11:2-11