Hoséa 10:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net so het Bet-el aan julle gedoen weens julle ontsettende boosheid; in die môre vroeg is dit gedaan, gedaan met die koning van Israel.

Hoséa 10

Hoséa 10:13-15