Hoséa 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal daar oorlogsrumoer onder jou volke ontstaan en al jou vestings verwoes word net soos Salman Bet-Arbel verwoes het in die dag van oorlog: moeders is met kinders en al verpletter.

Hoséa 10

Hoséa 10:4-15