Hooglied 5:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy verhemelte is pure soetigheid, ja, hy is geheel en al die lieflikheid self. Dit is my beminde en dit is my vriend, dogters van Jerusalem.

Hooglied 5

Hooglied 5:10-16