Hooglied 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy bene is marmerpilare wat rus op voetstukke van fyn goud; sy gestalte is soos die Líbanon, uitgesoek soos die seders.

Hooglied 5

Hooglied 5:5-16