Hebreërs 11:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die geloof het Abraham, toe hy op die proef gestel is, Isak geoffer; ja, hy wat die beloftes ontvang het, het sy eniggeborene geoffer,

Hebreërs 11

Hebreërs 11:13-20