En ná hom het Judas, die Galiléër, opgestaan, in die dae van die inskrywing, en ’n aansienlike getal mense afvallig gemaak agter hom aan. Hy het ook omgekom, en almal wat na hom geluister het, is verstrooi.