Handelinge 5:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want nie lank gelede nie het Theudas opgestaan en gesê dat hy iets besonders was. By hom het ’n aantal mense — omtrent vierhonderd — aangesluit. Hy is gedood, en almal wat na hom geluister het, is uitmekaargejaag en het tot niet geword.

Handelinge 5

Handelinge 5:34-42