Handelinge 4:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want niemand onder hulle was behoeftig nie; want almal wat besitters van gronde of huise was, het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, gebring en aan die voete van die apostels neergelê.

Handelinge 4

Handelinge 4:33-37