Handelinge 4:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En met groot krag het die apostels getuienis gegee van die opstanding van die Here Jesus, en groot genade was oor hulle almal.

Handelinge 4

Handelinge 4:29-37