Handelinge 24:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Felix dit hoor, het hy hulle saak uitgestel, alhoewel hy noukeurig genoeg met die dinge van die Weg bekend was; en hy het gesê: Wanneer Lísias, die owerste oor duisend, afkom, sal ek julle saak ten volle ondersoek.

Handelinge 24

Handelinge 24:20-27