Handelinge 24:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

behalwe oor hierdie een woord wat ek uitgeroep het terwyl ek onder hulle gestaan het, naamlik: Oor die opstanding van die dode staan ek vandag by u voor die gereg!

Handelinge 24

Handelinge 24:20-27