Handelinge 23:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Paulus vir hom: God sal u slaan, gewitte muur! U sit tog om my volgens die wet te oordeel, en beveel u in stryd met die wet dat ek geslaan moet word?

Handelinge 23

Handelinge 23:1-12