Handelinge 23:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die hoëpriester Ananías het bevel gegee aan die wat by hom staan, om hom op die mond te slaan.

Handelinge 23

Handelinge 23:1-12