Handelinge 22:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. BROEDERS en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle!

2. En toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal toespreek, was hulle nog stiller. En hy sê:

Handelinge 22