Handelinge 21:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy dit toegelaat het, gaan Paulus op die trappe staan en wink met die hand vir die volk. En nadat daar ’n groot stilte gekom het, het hy hulle in die Hebreeuse taal toegespreek en gesê:

Handelinge 21

Handelinge 21:38-40