Handelinge 21:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volgende dag het ons, die geselskap van Paulus, vertrek en in Cesaréa aangekom; en ons het ons intrek geneem in die huis van Filippus, die evangelis, wat een van die sewe diakens was, en by hom gebly.

Handelinge 21

Handelinge 21:6-14