Handelinge 21:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ons het die seereis van Tirus af voltooi en by Ptolemáis gekom; en ons het die broeders gegroet en een dag by hulle gebly.

Handelinge 21

Handelinge 21:1-11