Handelinge 21:21-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. En hulle is aangaande u vertel dat u al die Jode onder die heidene leer om van Moses afvallig te word deur te sê dat hulle die kinders nie moet besny nie en ook nie volgens die sedes moet wandel nie.

22. Wat staan ons dan te doen? Dit is dringend nodig dat die menigte bymekaarkom, want hulle sal hoor dat u gekom het.

23. Doen dan wat ons vir u sê. Ons het vier manne wat ’n gelofte gedoen het;

Handelinge 21