Handelinge 21:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle is aangaande u vertel dat u al die Jode onder die heidene leer om van Moses afvallig te word deur te sê dat hulle die kinders nie moet besny nie en ook nie volgens die sedes moet wandel nie.

Handelinge 21

Handelinge 21:15-23