Handelinge 20:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die eerste dag van die week, toe die dissipels vergader het om brood te breek, het Paulus hulle toegespreek, omdat hy die volgende dag sou vertrek en hy het sy rede gerek tot middernag toe.

Handelinge 20

Handelinge 20:4-14