Handelinge 20:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ná die dae van die ongesuurde brode het ons van Filíppi uitgeseil en binne vyf dae by hulle in Troas gekom waar ons sewe dae deurgebring het.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-14