Handelinge 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Crispus, die hoof van die sinagoge, het met sy hele huisgesin in die Here geglo; en ook baie van die Korinthiërs het, toe hulle hom hoor, gelowig geword en is gedoop.

Handelinge 18

Handelinge 18:5-12