Handelinge 18:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het daarvandaan weggegaan en in die huis gekom van iemand met die naam van Justus, wat ’n godvresende man was, wie se huis naasaan die sinagoge gestaan het.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-9