Handelinge 17:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die ongelowige Jode was afgunstig en het slegte manne van die leeglopers saamgeneem en die stad in opskudding gebring deur ’n volksoploop te bewerk. En hulle het die huis van Jason aangeval en probeer om hulle voor die volk te bring.

Handelinge 17

Handelinge 17:2-9