En sommige van hulle is oortuig en het hulle by Paulus en Silas aangesluit, ook ’n groot menigte van die godsdienstige Grieke en ’n groot aantal van die aansienlikste vroue.