Handelinge 17:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook word Hy nie deur mensehande gedien asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat Hy self aan almal lewe en asem en alles gee.

Handelinge 17

Handelinge 17:15-29