Handelinge 17:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie.

Handelinge 17

Handelinge 17:23-28