Handelinge 17:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.

Handelinge 17

Handelinge 17:7-18