Handelinge 17:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die broeders dadelik in die nag Paulus en Silas na Beréa weggestuur. En toe hulle daar kom, het hulle na die sinagoge van die Jode gegaan.

Handelinge 17

Handelinge 17:5-16