Handelinge 15:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar sommige gelowiges uit die party van die Fariseërs het opgestaan en gesê: Dit is noodsaaklik dat hulle besny word en bevel ontvang om die wet van Moses te onderhou.

Handelinge 15

Handelinge 15:1-14