Handelinge 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by hulle aankoms in Jerusalem is hulle ontvang deur die gemeente en die apostels en die ouderlinge; en hulle het verslag gedoen van al die dinge wat God met hulle gedoen het.

Handelinge 15

Handelinge 15:1-8