Handelinge 13:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. Toe staan Paulus op, wink met die hand en sê: Israeliete en julle wat God vrees, luister!

17. Die God van hierdie volk Israel het ons vaders uitverkies en die volk verhoog toe hulle bywoners in Egipteland was, en met ’n hoë arm hulle daaruit gelei.

18. En omtrent veertig jaar lank het Hy hulle in die woestyn verdra.

Handelinge 13