Handelinge 14:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op dieselfde wyse het hulle in Ikónium in die sinagoge van die Jode ingegaan en so gespreek dat ’n groot menigte Jode sowel as Grieke gelowig geword het.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-5