Handelinge 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En meteens staan daar ’n engel van die Here by hom, en ’n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: Staan gou op! En die boeie het van sy hande afgeval.

Handelinge 12

Handelinge 12:1-13