Handelinge 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Herodes hom wou voorbring, het Petrus in daardie nag tussen twee soldate geslaap, met twee kettings geboei, en wagte voor die deur het die gevangenis bewaak.

Handelinge 12

Handelinge 12:1-8