Handelinge 11:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE wat dan verstrooi was deur die verdrukking wat oor Stéfanus ontstaan het, het die land deurgegaan tot by Fenícië en Ciprus en Antiochíë sonder om tot iemand die woord te spreek, behalwe tot die Jode alleen.

Handelinge 11

Handelinge 11:16-21