Handelinge 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle dit hoor, het hulle geswyg en God verheerlik en gesê: So het God dan ook aan die heidene die bekering tot die lewe geskenk.

Handelinge 11

Handelinge 11:14-26