Génesis 7:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vloed was veertig dae lank op die aarde: die waters het vermeerder en die ark opgehef, sodat dit opgerys het bo die aarde.

Génesis 7

Génesis 7:13-24