Génesis 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die wat ingaan, het gegaan as mannetjie en wyfie van alle vlees soos God hom beveel het. En die Here het agter hom toegesluit.

Génesis 7

Génesis 7:9-21