Génesis 47:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe bring Josef sy vader Jakob in en stel hom aan Farao voor. En Jakob het Farao gegroet met ’n seënwens.

Génesis 47

Génesis 47:1-10