Génesis 47:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Egipteland lê voor jou oop; laat jou vader en jou broers in die beste deel van die land woon; hulle kan in die land Gosen woon. En as jy weet dat daar onder hulle bekwame manne is, stel hulle dan aan as vee-opsigters oor my eiendom.

Génesis 47

Génesis 47:1-9