Génesis 47:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROP het Josef gekom en aan Farao vertel en gesê: My vader en my broers en hulle kleinvee en beeste en alles wat hulle besit, het gekom uit die land Kanaän, en daar is hulle nou in die land Gosen.

Génesis 47

Génesis 47:1-6