Génesis 46:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet julle antwoord: U dienaars was veeboere van ons jeug af tot nou toe, ons sowel as ons vaders — sodat julle in die land Gosen kan woon. Want elke herder van kleinvee is vir die Egiptenaars ’n gruwel.

Génesis 46

Génesis 46:24-34