Génesis 45:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe hulle hom al die woorde van Josef te kenne gee wat hy met hulle gespreek het, en hy die waens sien wat Josef gestuur het om hom te vervoer, het die gees van Jakob, hulle vader, lewendig geword.

Génesis 45

Génesis 45:24-28