Génesis 42:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop antwoord Ruben hulle: Het ek nie vir julle gesê nie: Besondig julle nie aan die seun nie? Maar julle het nie geluister nie. Kyk, so word dan ook sy bloed geëis.

Génesis 42

Génesis 42:16-32