Génesis 42:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hulle vir mekaar: Voorwaar, ons boet nou vanweë ons broer, omdat ons die benoudheid van sy siel gesien het toe hy ons gesmeek het en ons nie geluister het nie — daarom kom hierdie benoudheid oor ons.

Génesis 42

Génesis 42:11-29