Génesis 38:29-30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Maar toe hy sy hand teruggetrek het, word sy broer gebore! En sy sê: Hoe kragtig het jy deurgebreek! En hulle het hom Peres genoem.

30. En daarna is sy broer gebore aan wie se hand die rooi draad was. En hulle het hom Serag genoem.

Génesis 38