Génesis 39:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Josef is afgebring na Egipte; en Pótifar, ’n hofdienaar van Farao, die owerste van die lyfwag, ’n Egiptiese man, het hom gekoop uit die hand van die Ismaeliete wat hom daarheen afgebring het.

Génesis 39

Génesis 39:1-9