Génesis 31:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hierdie hoop klippe is getuie, en die gedenksteen is getuie dat ék na jou kant toe hierdie hoop nie sal verbytrek nie, en dat jý na my kant toe hierdie hoop en hierdie gedenksteen nie sal verbytrek met slegte bedoelinge nie.

Génesis 31

Génesis 31:45-55